5 redes hoekom jy hierdie somer in katoen moet belê deur Bea Lingenfelder en Susra Matthee. Hooffoto: Cotton Company
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
’n Volhoubare en ekovriendelike leefstyl word deesdae in dekor, kos, skoonheid en mode aangemoedig. Natuurlike materiale soos katoen het daarom baie gewild geword, en ons kan sien hoekom!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hier is ons topvyfwenke vir ’n katoendoek. Daar is verskeie kleure en soorte wat aan jou spesifieke behoefte sal voldoen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Katoenvesels kan dik of dun geweef word. ‘n Sjaal is ’n moeitelose manier om ‘n onverwagse koel briesie af te weer sonder om ’n dik baadjie aan te trek.
#rrWenk: Gooi dit los oor jou skouers, of drapeer dit in unieke style.
Lees ook: 5 vinnige modetruuks wat jou uitrusting afrond
In die snikheet somer wil niemand met bedompige, ongemaklike klere sukkel nie. Katoenhanddoeke kan ook as ’n sarong dien. Die ligte katoen knoop maklik en hoewel jy dit nie noodwendig na ‘n restaurant sal dra nie, kan jy met selfvertroue deur strandstalletjies stap.
Lee ook: Hoe om die kleredragreëls op uitnodigings te verstaan
Handdoeke neem baie plek in ’n strandsak op sodat jy óf met ‘n volgepropte sak onder jou arm loop, óf die handdoeke in jou hand dra. Die oplossing is katoenhanddoeke wat klein opgevou of opgerol kan word. Die katoenmateriaal absorbeer water vinnig ná jou swem en word net so vinnig droog. Perfek vir die somer.
Lees ook: Vlei jou bates só in ’n swembroek
Die Marokkaanse styl wat in 2019 koning gekraai het, het katoenlappe se gewildheid laat styg. Die materiaal is hipoallergenies en hoef ook nie gereeld gewas te word nie.
Lees ook: Detoks jou klerekas in ’n japtrap
’n Vinnige manier om ’n piekniektafel te versier. Die meeste van die lappe is groot genoeg om oor ’n standaard tafel te pas. Die tafeldoeke is beskikbaar in verskeie kleure sodat jy kan kies wat by jou styl pas.
Lees ook: Hierdie 8 modefoute kan jou slordig laat lyk
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.