5 lekker Paasfees-resepte om vanjaar te maak
1. Die lekkerste Paasbolletjies
Maak self Paasbolletjies – dis maklik!
Lees ook: Kleur self eiers vir Paasfees. Loer hier en hier
2. Heerlike “sout” Paasbolletjies
Tussen sout en soet is hierdie Paasbolletjies beslis iets wat jy moet probeer!
3. Bruintjies in ’n eiertjie
Iets anders as gewone Paaseiers!
4. Suurlemoen meringue-eiers
Bedien nagereg in eiers. Oulik, nè!
5. Soetkoekies
Druk dit in hasie- en eiervorms uit en versier na hartelus!
Lees ook: Die mooiste herfskranse en versierings wat jy vir Paasfees moet maak