5 Gesondheidskwessies wat jou sekslewe beïnvloed deur Mariette Snyman
Hier is 5 gesondheidsake wat ’n groot impak op jou sekslewe en intieme verhoudings kan hê. Dis belangrik om te weet hoe dit jou en jou maat kan beïnvloed, en hoe om enige probleme aan te spreek en openhartig daaroor te kan praat.
Al ons gesprekke is gratis en jy kan enige tyd daarna luister. Klik net op die pienk speelknoppie, of laai dit af om later daarna te luister. Hier is ’n oulike hulpbron as jy sukkel of onseker voel hoe om na die podsendings te luister. Klik hier om uit te vind hoe om podsendings af te laai
Lees ook: Hoe werk podsendings en wat is dit nou eintlik?
Onthou, hierdie bevat inhoud wat slegs vir volwassenes beskore is.
1. Diabetes
Wat moet mans of vroue met diabetes en hul maats weet, en hoe raak die toestand hul seksuele gesondheid en verhouding? Dr. Elna McIntosh deel belangrike feite.
Dr. Elna McIntosh is seksuoloog van Johannesburg. Lees hier om ’n bietjie meer oor haar te leer. Sy is betrokke by die volgende instansies: www.MySexualHealth.co.za. Die Disa-gesondheidskliniek: www.safersex.org.za, tel 011 787 1222. Loer ook hier: www.pinkdrive.co.za www.cansa.org.za www.acog.org www.webmd.com
Lees ook: Tipe 2 diabetes en oorgewig? Hier is raad
10 terme wat almal moet ken oor insulien en diabetes
Het jy geweet daar is iets soos diabetes 3?
Is diabetes dalk jou voorland?
2. Die Menslike Papilloomvirus (MPV of HPV)
Mariette gesels met dr. Elna McIntosh oor die Menslike Papiloomvirus. Die verskillende soorte MPV gee ons baie probleme – van vratte (‘gewoon’ sowel as seksueel oordraagbaar) tot servikskanker. Hoe kan jy dit voorkom, en hoe word dit behandel? En hoekom is dit belangrik om seker te maak dat jou dogter en seun daarvoor gevaksineer moet word?
Lees ook: Alles wat jy moet weet oor MPV, die vaksien, en die papsmeer
Wat elke ma oor die HPV-vaksien moet weet
3. Kanker
Hoe raak kanker jou en jou maat se verhouding, in die algemeen én in die slaapkamer? En hoe ondersteun julle mekaar in hierdie krisistyd? Ons gesels met seksuoloog Dr. Elna McIntosh oor hierdie kwelvraag …
Lees ook: Trauma na borskanker – vang dit jou?
Een leser vertel oor haar pad met borskanker:
4. Depressie
Mariette Snyman gesels met dr. Jireh Serfontein oor die invloed van depressie en anti-depressante op seksuele gesondheid. Dr Jireh Serfontein, algemene praktisyn van Pretoria wat op seksuele gesondheid fokus: [email protected], 012 816 8240, www.drjirehserfontein.co.za
Lees ook: 12 tekens dat jou anti-depressante werk. En wat om te doen as jy steeds nie beter voel nie …
Raak jy elke winter depressief? Jy ly dalk aan Seasonal Affective Disorder.
Nageboorte-depressie is ’n werklikheid
5 maniere om depressie te bekamp
Die verkeerdste maniere om depressie te hanteer
5. Menopouse
Mariette gesels met dr. Elna Rudolph oor wat jy moet weet oor menopouse. Dr. Elna Rudolph is ‘n mediese dokter en seksuoloog van Johannesburg. www.DrElnaRudolph.com, www.MySexualHealth.co.za, www.MySexualHealthSHOP.co.za, 011 568 4844
Lees ook: Die twee tipes gloede waaroor jy bekommerd moet wees
Alles wat jy moet weet oor menopouse en vaginale droogheid
Hoe menopouse jou slaap affekteer
Antwoorde op jou kwelvrae oor menopouse
Vir nog goeie raad, lees hier
10 dinge waaroor elke paartjie moet praat vir ’n gelukkiger verhouding
6 redes hoekom seks goed vir jou is
Wat mans by vroue oor seks wil weet
Hoe om beter oor seks te praat
Is jy of jou maat hiperseksueel?
Wat elke vrou oor pynlike seks of vaginismus moet weet
Wat vroue by mans oor seks wil weet
Mans moet dokter toe gaan as hulle enige van hierdie 7 simptome het
Wat mans en vroue oor erektiele disfunksie moet weet
Moet jou man dalk ’n testosteroonaanvulling kry?
Hoe om meer intimiteit in jou verhouding te skep
Dis wat jy nou oor mede-afhanklike verhoudings moet weet
Hoe om die beste orgasme en seksuele bevrediging op enige ouderdom te kry
Vir nog goeie gesprekke rondom seks, intieme verhoudings en jou gesondheid, loer hier