Foto: Leana Clunies-Ross
Hooffoto: Leana Clunies-Ross. Video: Iain Rennie. Video-onderhoud: Michelle Nortje
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Simoné Nortmann, wat in fliekgangers se harte gekruip het met haar skitterende vertolking in die loket-treffer ‘Vir die Voëls’, is vanjaar terug op die silwerdoek in nie een nie, maar twee flieks. Onthou gerus haar naam, want van haar gaan jy nog baie hoor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Ilse Salzwedel gesels in die April 2018-uitgawe van rooi rose met dié sprankelende jong aktrise oor toneelspel en die spesiale man in haar lewe …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Lees die volledige onderhoud op bl. 14 van die April 2018-uitgawe van rooi rose.
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…
Die Liedjieboer Anton Goosen is terug met ’n storie wat die hart tref. Anton, een…
Die voordele wat ontklottering vir ons inhou, word wyd besing. Om te ontklotter beteken nie…
Dink gou oor hierdie vraag: Moet jy mense sien om hulle te kan hoor? Dan…
Dit was die woorde waarmee glanssjef Bertus Basson die deelnemers aan vanjaar se naelbyt-seisoen…
Hierdie webwerf gebruik koekies.