Dit gaan alles oor hoe om die sjefs te leer ken, hul behoeftes, hul aspirasies, hul kreatiewe vaardighede en hul talente.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Daar is vyf kategorieë met drie pryse in elke kategorie en uiteindelik ’n totaal van R120 000 op die spel!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Unilever Food Solutions het ons genooi vir ’n voorsmakie van hoe die sjefs in die kompetisie voel. Ons moes in minder as ’n uur ’n voor- en hoofgereg maak. Ons het elkeen by ’n werkstasie gewerk en daar was ’n tafel met verskillende vars bestanddele. Ons is gesê om elkeen salm én eend gaar te maak. Dit was moeilik! Maar ons het dit gedoen en rooi rose het die 3rde prys vir die dag gewen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hier is ’n paar oomblikke van die dag:
Vir meer besonderhede en inskrywings klik op www.ufs.com
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.