kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

4 wenke vir ’n silwerskoon huis

Jou huis is jou skuilplek en ’n skoon huis is altyd ’n plesier om in te wees! Met #lente uiteindelik hier, is dit tyd om die winter weg te skrop en die nuwe seisoen te omhels.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Plush Supreme se wye reeks produkte is nét wat jy nodig het om huisskoonmaak maklik te maak. Of jy nou een week vat om jou hele huis skoon te maak of dit oor ’n paar naweke uitsprei, Plush Supreme is daar vir jou van die eerste afstof tot die laaste afronding.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

1 Skottelgoed sonder vet

Daar is byna niks so erg soos ’n kombuis vol vuil skottelgoed nie. Wel, sê tot siens vir vetterige of taai skottelgoed met die nuwe Plush Supreme Diswashing Liquid. Die formulasie breek vining vet en vuilheid af om jou skottelgoed skoner as ooit te laat.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

2 Kristalhelder vensters

Vir kristalhelder vensters, spuit Plush Supreme Window Cleaner op die venster en gebruik dan ’n stuk koerant om dit met sirkelbewegings droog te vryf. Jou vensters sal silwerskoon én sonder strepe wees!

3 Skoon oppervlaktes

Vir al daardie alledaagse oppervlaktes en reiniging het jy ’n goeie veeldoelige skoonmaakmiddel nodig om die taak te vergemaklik. Die nuwe Plush Supreme All Purpose Cream is perfek vir al daardie tawwe werke, morsigheid en vuilheid wat jy in die huis moet skoonmaak.

4 Vlekkelose matte

Jy kan verseker wees van skoon en vlekkelose matte met Plush Supreme se maklik-om-te-gebruik matskoonmaakmiddels, wat matsjampoe en kol-en-vlekverwyderaar insluit.

Kry die Plush Supreme-reeks by alle vooraanstaande kleinhandelaars insluitend Pick n Pay, Checkers, Shoprite en SPAR.

plush.co.za | Facebook: @PlushSA | Twitter: @Plush_ZA

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Vinnige salmpasta

Genoeg vir 4. Bestanddele   500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…

2 hours Gelede

Hoe om jou hond se ore skoon te maak

Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…

3 hours Gelede

Gevulde soetrissieslaai

Bestanddele   3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…

3 hours Gelede

10 goed wat jy kan doen om slegte gewoontes hok te slaan

Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…

5 hours Gelede

Van speelskool na grootskool: 5 wenke

Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay   Om by die…

6 hours Gelede

Verleng die lewe van jou swembroek

Met die strandseisoen op ons, kyk ons na die moets en moenies om te verseker…

6 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.