Is jy gedurig op die uitkyk vir nuwe trends in die modewêreld? Wonder jy soms hoe jy jou alledaagse voorkoms kan optower met bykomstighede of oulike skoene? Ons deel vier style in samewerking met CROCS™ se splinternuwe reeks deurskynende pumps!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die vorm van noupassende denims en spanbroeke (leggings) werk uitstekend saam met ’n paar plat skoene. Wil jy jou denims meer modeieus laat lyk? Kies ’n paar pumps met ’n punt-vorm by die tone en ’n effense hakkie. Ons hou baie van die CROCS™ Rio Flat, beskikbaar in brons en violet.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Jy kan maklik ’n mooi rokkie saam met pumps dra. Gemaklike rokkies wat of baie lank of baie kort is, werk perfek saam met pumps. As die pumps ’n effense hakkie het, nog beter aangesien dit jou bene langer laat lyk. ’n Eenvoudige maksirok en ’n paar pumps skep die ideale someruitrusting. Ons hou van die CROCS™ Adrina III Flat, veral omdat dit in kleure soos helderpienk, ysblou, swart en Espresso beskikbaar is.
Maak nie wat jou liggaamsvorm of -grootte is nie, pumps lyk altyd goed saam met ’n denim of kakiebroek. Wenk: rol die broek effens op om ’n klein gedeelte van jou enkel te wys. CROCS™ Cap Toe Flat is beskikbaar in drie kleure: Latte, swart en pleister.
Pumps met ’n effense hakkie lyk mooi saam met ’n kort rompie (kyk uit vir pumps met ’n wighak). Knielengte-rompies werk ook goed saam met pumps. Probeer CROCS™ Gianna Flat, beskikbaar in peper, swart en Espresso.
Vir meer inligting oor die reeks besoek www.crocssa.co.za of bel 086 169 2762.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.