4 redes hoekom dit belangrik is om rugoefeninge te doen deur Salomé Delport. Hooffoto: Ketut Subiyanto vir Pexels
Hoekom moet jy jou rug oefen?
1. Omdat ons lewensverwagting al hoër raak
… en ons wil 90 of 100 jaar se pynvrye en gemaklike gebruik uit ons rug kry.
Lees ook: Swem is uitstekende oefening
Is jy skuldig aan hierdie oefensondes?
2. Jou rug is vatbaar vir verwering
Die “onderdele” van ons rug, soos die werwelbeentjies, gewriggies en kussinkies, is betreklik delikaat en sag en is dus baie vatbaar vir verwering – en dit sal nie lank kan hou sonder goeie onderhoud van ons kant af nie!
Lees ook: Vinnige, effektiewe raad vir pyn weens bursitis
3. Sodat alles in die regte plek bly
’n Goeie postuur hou jou ruggewrigte en strukture in posisie waarin hulle optimaal teen verwering beskerm word.
Lees ook: Oefen vir die regte postuur
4. Oefeninge hou jou sterk en soepel
En dit beskerm jou postuur optimaal!
Lees ook: Rol jou sorge weg
5 oefenfoute wat ons almal maak
Hooffoto: Ketut Subiyanto vir Pexels