Vier vinnige, maklike wenke om jou gesondheid reg te ruk:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1 Eet stadig
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die praktyk van hara hachi bu hou die mense van Okinawa in Japan al jare gesond. Hulle hou op eet as hulle 80% versadig is. Die streek het die hoogste aantal mense wat oor honderd jaar oud geword het in die wêreld. Eet stadig en kou jou kos goed want dit help met die verteringsproses.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }2 Deel jou nagereg
As jy nie iets soet na ete kan weerstaan nie, bestel eerder een poeding vir twee (of meer) mense. As jy uiteet, kies eerder ’n meer sosiale tapas-styl maaltyd – dit plaas jou nie onder druk om jou bord leeg te eet nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }3 Loop!
Baie sien op na oefening. Doen eerder gereelde lae-vlak oefeninge wat deel van jou leefwyse vorm. Parkeer ver van die winkels, gebruik trappe en gaan stap elke dag ’n ent. Ons is so gedrewe dat ons nie besef hoe ’n klein verandering aan ons leefstyl ’n goeie impak op ons lewens kan hê nie.
4 Kry genoeg slaap
Studies toon daar is ’n skakel tussen die slaap-gehalte en gewig. ’n Goeie nagrus reguleer die hormone wat ons honger maak. Dit beteken ’n uitgeruste liggaam is makliker om te versadig. Maak seker jy slaap tussen sewe en nege uur per nag.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.