Ons gesels met Michelle Alberts, ’n finansiële adviseur by Alexander Forbes, vir kundige wenke oor hoe om jou geldsake oor dié Kerstyd in die groen te hou
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Deur vir jouself ’n kosblik werk toe te pak, kan jy goed bespaar. Die krag lê egter daarin om te bepaal hoeveel dit wat jy vir jouself voorberei, jou op ’n weeklikse basis uitwerk. Sy stel voor dat jy vir ’n week lank tred hou van dit wat jy vir jouself werk toe inpak. Is dit duursame, voorbereide etes wat jy gekoop het, of is dit gisteraand se oorskiet? Tel jou uitgawes van elke dag op om te bepaal hoeveel jy werklik spandeer. Jy mag dalk net verbaas wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Fokus, wanneer moontlik, eerder op prys per gewig eerder as massa aankope. Hoewel ons dit as die norm beskou dat grootmaat aankope ons goedkoper uitwerk, verleen sommige uitverkopings hul daaraan om goedkoper uit te werk wanneer daar in kleinmaat gekoop word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Tyd is letterlik geld en elke rand wat jy verdien verteenwoordig ’n bepaalde hoeveelheid ure wat jy moes werk om dit te verdien. “En dit is nie net jou uurlikse loon nie,” sê Alberts. Bepaal hoeveel tyd elke rand vir jou werd is, dan sal jy met nuwe oë na jou uitgawes kyk. Voordat jy iets koop, vra jouself dan af: “Is dit regtig ’n week se werk werd?”
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.