Ons het 3 webwerwe gevind wat jou lewe makliker maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Deur Anélle Tewson
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
OneCart is ’n fantastiese opsie as jy dringend iets nodig het maar nie by die winkels kan uitkom nie. Dalk is jy siek of het jy ’n operasie gehad, of dalk beplan jy ’n groot partytjie en besef jy kort ’n hele paar goed voor die gaste opdaag. Jy kan binne twee ure jou inkopies by jou huis laat aflewer …
Die beste deel? Jy kan produkte by verskeie winkels koop en vir alles saam betaal en saam laat aflewer. Jy kan vanaf winkels soos Woolworths, Pick n Pay en Dis-Chem bestel. Daar is selfs ’n drankwinkel as jy besef jou voorraad raak min en sal nie by ’n winkel kan uitkom nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Ek het hierdie diens getoets: In die oggend het ek ’n paar inkopies bestel, my afleweringstyd gekies, en aangegaan met my werk! Toe ek laatmiddag by die huis aankom het hulle my inkopies afgelewer. Die lekkerste ding is dat jy all jou gunstelinge terselfdertyd kan koop, en sommer jou behoeftes van Clicks en Dis-Chem ook! Die diens is tans in Gauteng en Kaapstad beskikbaar, en aflewering kos R55 (glad nie baie as jy petrol en parkeringsgeld in ag moet neem nie!).
Dink net aan wat jy met met daai tyd nou sal kan maak.
Foto: pexels
Het jy nodig om iets te vervoer, of trek jy dalk? Probeer Droppa. Dit is ’n maklike en gerieflike diens waar jy vragmotors kan huur om kantoor- of huishoudelike goedere en meubels te skuif. Dit laat jou toe om ’n vragmotor te bestel volgens jou behoeftes in alle groot stede regoor Suid-Afrika. Die pryse is gebaseer op die afstand wat jy beplan om te reis met die motor. Sodra jy ’n Droppa-aflewering bespreek het, sal jy jou goedere regdeur die hele reis kan dophou. Die bestuurders is opgelei om goedere in transito korrek te hanteer.
Foto: pexels
Lees ook: Wees veilig aanlyn
Partykeer is die enigste ding wat jou van vakansie hou afskrik jou troeteldiere en wie hulle sal oppas terwyl jy weg is. Minderz bied dienste om jou huis en diere op te pas terwyl jy heerlik op die strand baai. Jy stuur jy jou lys van behoeftes aan Minderz en hulle stel die regte oppasser in jou area voor. Jy kan kies watter tipe sorg jou diere nodig het:
Deur Minderz maak jy kontak, bespreek en kommunikeer met jou oppasser. Betaling neem deur oor die webwerf plaas.
Foto: pexels
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.