* Podge
* Vernis (waterdig)
1 Tafel
Het jy dalk ’n ou tafel wat jy meer modern wil maak? Gebruik muurpapier om dit te doen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }1. Maak seker die blad van die tafel is skoon en droog
2. Meet jou oppervlak en meet dit op die muurpapier
3. Knip nou die grootte van jou muurpapier uit
4. Verf Podge aan die agterkant van die muurpapier (of op die tafel) en plak dit. Laat dit droog word voor jy na die laaste stap beweeg
5. Nou verf jy die vernis oor die muurpapier sodat dit nie verniel wanneer daar vloeistof daarop gemors word nie – Wenk: Verf 3 lae vernis oor om dit ’n soliede basis te gee
Metode
Volg die metode van die tafel se stappe 1 – 4
Wallpaper Inn het hierdie verfbare muurpapier vir ons gegee, so indien jy die wit muurpapier ’n ander kleur wil maak, moet jy dit doen voor jy die vernis oorsit
Trek die vorm van die vierkante op die agterkant van die muurpapier en knip dit uit.
Volg nou stappe 4 – 5 van die tafel-metode. Indien jy dit ook ’n ander kleur wil verf, moet jy dit doen voor jy die vernis oorsit.
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Hierdie webwerf gebruik koekies.