Kruiepesto
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kruiepesto is deesdae in ’n verskeidenheid geure beskikbaar en die gebruike daarvan is legio. Gebruik dit as ’n doopsous, roer dit deur pasta of smeer dit oor geroosterde vleis.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Maak jou eie pesto
Kap 2 groot hande vol basiliekruid,
50 g (1/2 pakkie) dennepitte of macadamianeute,
2 knoffelhuisies, 50 g (1/2 k) gerasperde parmesaankaas en sout na smaak in ’n voedselverwerker of ’n vysel fyn.
Voeg 80 ml (1/3 k) olyfolie drupsgewys by.
Geur met swartpeper en hou in ’n gesteriliseerde botteltjie in die yskas.
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.