kategorieë: Gesondheid

21 items vir jou noodhulptassie

Nuttige wenke

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • Skryf op elke item waarvoor dit is. Dan kan selfs oningeligtes die regte item uitkies
  • Mooi so as jou tassie altyd reg staan. Gaan tog voor die vakansie na of van die items dalk al verval het.

Wat om in te pak

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Waarvoor jy dit gebruik

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Pynpille soos Ibuprofen, Brufen Hoofpyn, pyn, erge sonbrand, menstruasiepyn
Antihistamienpille Hooikoors, allergie
Enige ligte kortisoonroom Veluitslag
Antihistamienroom Insekbytplek
Enige soort muskietweerder Om insekte af te weer
Burnshield room Brandwonde, erge sonbrand
Betadienroom Seerplekke
Pleistertjies, Micropore,  gaas Om seerplekke te bedek
Gaas Om onder Micropore te gebruik
Ten minste een groot verband Vir ’n verswikking of om ’n wond te bedek
Gaviscon sooibrand
Immodium Vir diarree
Aalwynkristalle, Milk of Magnesia, droëvrugte Vir hardlywigheid
Sheriproct Vir aambeie
Brolene oogdruppels Vir ’n ooginfeksie of geïrriteerde oë
’n Oor-die-toonbank room vir kandida Vaginale kandida
Uri-Kleer sistitis
Aalwyngel, Burnshield, Voltaren gel Vir sonbrand
Voltaren Spierspasmas
’n sportdrankie As iemand dehidreer, en na sonsteek
’n botteltjie stil water

Vir dehidrasie en om ’n wond skoon te spoel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.