Die bekoorlike musiekfliek La La Land, wat jou met nostalgie laat dink aan Gene Kelly se musiekblyspele soos Singin’ in the Rain, het ’n langstaande rekord ge-ewenaar: 14 Oscar-nominasies. Die rekord is nog al die tyd deur All About Eve (1950) en Titanic (1997) gehou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Meryl Streep het verder geskiedenis gemaak met haar 20ste nominasie vir ’n Oscar (as beste aktrise vir haar rol in Florence Foster Jenkins). Sy was net so opgewonde oor dié nominasie dat sy ’n GIF gemaak het om haar vreugde te deel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Hier is al die nominasies:
Beste rolprent
Arrival
Fences
Hacksaw Ridge
Hell or High Water
Hidden Figures
La La Land
Lion
Manchester By the Sea
Moonlight
Beste kinematografie
Arrival
La La Land
Lion
Moonlight
Silence
Beste akteur in ’n ondersteunende rol
Mahershala Ali (Moonlight)
Jeff Bridges (Hell or High Water)
Lucas Hedges (Manchester By the Sea)
Dev Patel (Lion)
Michael Shannon (Nocturnal Animals)
Beste aktrise in ’n ondersteunende rol
Viola Davis (Fences)
Naomie Harris (Moonlight)
Nicole Kidman (Lion)
Octavia Spencer (Hidden Figures)
Michelle Williams (Manchester by the Sea)
Beste dokumentêre film
Fire at Sea
I Am Not Your Negro
Life, Animated
OJ: Made in America
13th
Beste buitelandse film
Land of Mine
A Man Called Ove
The Salesman
Tanna
Toni Erdmann
Beste akteur
Casey Affleck (Manchester By the Sea)
Andrew Garfield (Hacksaw Ridge)
Ryan Gosling (La La Land)
Viggo Mortensen (Captain Fantastic)
Denzel Washington (Fences)
Beste aktrise
Isabelle Huppert (Elle)
Ruth Negga (Loving)
Emma Stone (La La Land)
Natalie Portman (Jackie)
Meryl Streep (Florence Foster Jenkins)
Beste kostuumontwerp
Allied
Fantastic Beasts and Where to Find Them
Florence Foster Jenkins
Jackie
La La Land
Beste oorspronklike klankbaan
Jackie
La La Land
Lion
Moonlight
Passengers
Beste oorspronklike liedjie
Audition (La La Land)
Can’t Stop the Feeling! (Trolls)
City of Stars (La La Land)
The Empty Chair (Jim: The James Foley Story)
How Far I’ll Go (Moana)
Beste klankredigering
Arrival
Deepwater Horizon
Hacksaw Ridge
La La Land
Sully
Beste dokumentêre kortfilm
4.1 Miles
Extremis
Joe’s Violin
Watani: My Homeland
The White Helmets
Beste produksieontwerp
Arrival
Fantastic Beasts and Where to Find Them
Hail, Caesar!
La La Land
Passengers
Beste oorspronklike draaiboek
Hell or High Water
La La Land
The Lobster
Manchester By the Sea
20th Century Women
Beste aangepaste draaiboek
Arrival
Fences
Hidden Figures
Lion
Moonlight
Beste animasiefilm
Kubo and the Two Strings
Moana
My Life As a Zucchini
The Red Turtle
Zootopia
Beste animasie-kortfilm
Blind Vaysha
Borrowed Time
Pear Cider and Cigarettes
Pearl
Piper
Beste filmredigering
Arrival
Hacksaw Ridge
Hell or High Water
La La Land
Moonlight
Beste aksie-kortfilm
Ennemis Interieurs
La Femme et le TGV
Silent Nights
Sing
Timecode
Beste regisseur
Denis Villeneuve (Arrival)
Mel Gibson (Hacksaw Ridge)
Damien Chazelle (La La Land)
Kenneth Lonergan (Manchester By the Sea)
Barry Jenkins (Moonlight)
Beste spesiale effekte
Deepwater Horizon
Doctor Strange
The Jungle Book
Kubo and the Two Strings
Rogue One: A Star Wars Story
Beste haarstilering en grimering
A Man Called Ove
Star Trek Beyond
Suicide Squad
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.