pixabay
2 dinge wat jy moet weet oor grensposte, jou motor en versekering deur Anet Schoeman. Hooffoto: pixabay
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Beplan jy ’n vakansie in ’n buurland of selfs hoër op in Afrika? Onthou, daar is verskeie motorversekeringsimplikasies sodra jy die landsgrense oorsteek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Bel eerstens jou versekeringsmaatskappy en stel vas watter van jou voordele geld as jy die grens oorsteek. Afhangend van jou polis, kan dit volle of min dekking wees. In die meeste gevalle kan jy deur ’n klein bybetaling bykomende versekering vir daardie tyd kry. In sommige gevalle kan jou versekeraar vereis dat jy besonderhede oor jou eindbestemming gee.
#rrWenk: Onthou, as jy nie die korrekte inligting gee nie, kan jou versekeraar ’n eis weier as jy ’n ongeluk het of jou voertuig gesteel word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }pixabay
Sedert einde 2016 het die regering aktief sekere wette, wat vereis dat motoriste registrasiedokumente vir hul voertuie het, by grensposte begin toepas. Hierdie wette geld alle voertuie, dié wat nog gefinansier word, sowel as dié wat reeds afbetaal is. Die oogmerk is om te keer dat gesteelde voertuie uit die land geneem word.
Bel jou bank vir ’n gesertifiseerde afskrif van jou registrasiedokumente, of as die voertuig afbetaal is, laat ’n afskrif by ’n polisiestasie sertifiseer.
pixabay
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.