kategorieë: Ontspanning

Die reünie waarvoor almal gewag het

Hierdie reünie word geskiet met die doel om hulde aan die legendariese regisseur, James Burrows, van die Amerikaanse televisienetwerk, NBC, te bring en die episode sal na verwagting op 21 Februarie die lig sien.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dié nuus was by vanjaar se Television Critics Association mediatoer gebreek en dit is bevestig dat minstens vyf lede van dié bekende vriendekring die reünie sal bywoon.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Daar is sprake dat Matthew Perry, wat die rol van Chandler vertolk het, weens sy rol in die Londense opvoering, The End of Longing, moontlik nie in lewende lywe die verfilming sal kan bywoon nie. Tog is daar hoop dat hy op ’n ander manier in dié tweeuur lange episode sal verskyn.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Daar heers ook kommernis dat die ander lede van die groep nie op dieselfde tyd op die stel sal kan wees nie, hoewel elkeen bevestig het dat hulle wel verfilming sal kan bywoon. Die kans om almal tegelykertyd op die kassie te sien is egter steeds moontlik en die vervaardigers is tans besig met onderhandelinge om almal se skedules tegemoed te kom.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.