kategorieë: Bekendes

14 vrae aan Nádine

Jou gunstelingskemerkelkie?
Mojito met bruinsuiker.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Gewoonte waarvan niemand weet nie?
Voor ek ’n show doen en ek raak gespanne, sit ek lipstiffie aan, ek byt ook my mondhoeke wanneer ek dink.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Beste boek wat jy al gelees het?
Enigiets van Deon Meyer. Veral Feniks.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Gunstelingaanhaling?
Die persoon op wie jy trap op pad boontoe, is die persoon wat jy weer gaan ontmoet op pad ondertoe.

Wat dink jou van Sosiale Media?
Ek dink dis sterker as wat ons besef. Dit kan soms jou gesig verberg. Ons vergeet die persoon wat dit lees word direk geaffekteer. Ek dink ook dit maak die wêreld ’n kleiner plek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Mooiste fliek wat jy al gekyk het?
The Fault in our Stars

Lekkerste vakansieplek?
Las Vegas en Griekeland

Gunstelingplek om saam met jou vriende te kuier?
My gunstelingplek is ’n restaurant wat aan ’n vriendin behoort, ons kuier baie lekker daar.

Gunstelingkledingstuk in jou kas?
Ek is versot op leer. Ek het ’n paar leerbaadjies en een sexy leerbroek. Ek besit ook ’n swart kortbroek met wit kolletjies wat ek net by die huis dra en baie ver wegsteek!

Jou slegste gewoonte?
Ek raak ongeduldig met onbeskoftheid. Dis vir my ’n no go.

Wat is jou guilty pleasure?
’n Laataand amaretto.

Wat kyk jou tans op TV?
Ek kyk nie op die oomblik televisie nie. Ek is die heeltyd in die ateljee, kry nie tyd nie.

Sal jy ooit jou hare kort sny?
Ja, definitief. Feathery, blond en woes.

Wie is jou rolmodel?
Ek hou daarvan om mense te volg wat hard werk aan hul sukses en dit waag om risiko’s te neem. Iemand soos Richard Branson.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.