Melinda hou aan groei
Die aktrise Melinda Viljoen het die afgelope paar jaar diep in ons harte met haar knap vertolking van Tracy in die sepie Binnelanders gekruip. Maar nou speel sy nog ʼn nuwe rol, naamlik die rol van ma, en sy geniet dit terdeë
(Peri)menopouse in die werkplek
Wanneer ’n vrou tydens ’n vergadering deur ’n gloed oorval word of skielik na woorde begin soek, kan dit haar loopbaan benadeel – veral as die oorsaak verswyg word. Hoe kan die invloed van die menopouse en perimenopouse op vroue se werksprestasie sinvol aangespreek word?
Ons loer in by: Vashti Prins, Neil Sandilands en Nicola Hanekom
Dit was tyd vir ’n verandering, erken die aktrise Vashti Prins wat deesdae in e.tv se Kelders van geheime te siene is. Sy hoop ook om in die toekoms haar talent as sanger te ontgin.
Jy kan Neil Sandilands as baie dinge beskryf, maar ‘veelsydigheid’ en ‘kreatiwiteit’ is bo-aan in veelkleurige kokipenne. Hy vier vanjaar 35 jaar in die vermaaklikheidsbedryf as sanger, musikant, akteur en regisseur. En in elkeen van hierdie genres blink hy ewe veel uit.
Iets van als
As jy aand ná aand dieselfde kos maak, is dit dalk nou tyd vir iets anders. Ons September-uitgawe het ’n paar resepte om jou te inspireer.
’n Pilletjie ’n dag
Dink twee keer voor jy aand na aand ’n hoofpynpil sluk om aan die slaap te raak. Oor-die-toonbank-middels en selfs voorskrifmedikasie kan verslawend wees.
Blom-tyd
Dis heerlike lente, maar daar’s nog ‘n byt in die lug. Bly warm en sjiek met die uitrustings.
Kook en geniet met klapper
Klapper is so veelsydig dat daar baie soetgoed is wat jy daarmee kan maak
Tot die dood
Net soos om belasting te betaal, is die dood een ding waarvan jy seker in die lewe kan wees. Hoe teraardebestellings vandag in Suid-Afrika lyk en hoeveel dit kos, is wel vir almal verskillend
As sosiale media jou lewe oorneem
Sosiale media het ons wêreld grensloos gemaak en in sekere opsigte die lewe vergemaklik. Maar as jy nie grense stel nie, kan dit jou in ’n oogwink verteer
Wen ’n wegbreek vir twee by Hazendal
Een gelukkige leser kan twee aande se verblyf met daaglikse ontbyt vir twee wen. Dit alles ter waarde van R20 000!
Lees ook: Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Jacques Bessenger oor ‘Een keer om die son’ se lesse