kategorieë: Ons menseBekendes

10 redes waarom jy die Oktober-uitgawe van rooi rose móét lees!

Sonderlinge Simoné 

Simoné Pretorius het as aktrise naam gemaak, maar dié dinamiese vrou leef haarself nou as regisseur én as ma uit.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Jy en die K-woord

Die slim mense is nog nie seker wat presies borskanker veroorsaak nie, maar jy kan baie van jou kant af doen vir die beste moontlike uitkoms.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Ons loer in by: Bertus Basson, Sandi Schultz en Diaan Daniels

Bertus Basson, bekende TV-aanbieder en eienaar van agt restaurante sowel as agt motorfietse, is ’n man met vele passies. Hy meen egter sy grootste triomf is sy gesin.

In haar rol as Zelda Joubert in Diepe waters lyk Sandi Schultz preuts en presies onder haar pruik. Almal weet ook jy moet nie dié helleveeg onderskat nie. In lewende lywe is Sandi egter een van die sagmoedigste en interessantste akteurs wat ek nog ontmoet het.
Diaan Daniels se naam is sinoniem met couture en hy het al honderde voornemende bruide en matriekmeisies, sowel as bruidegomme met sy unieke skeppings uitgerus. Diaan vertel hoe hy die kruin van sukses bereik het en hoe sy ma, Susan, hom nog al die jare ondersteun.

Die dag se vangs

As jy moeg raak vir vleis, kan jy dit altyd met vis vervang en dis boonop gesond. Probeer dié resepte vir heerlike disse

Facebook-flirtasies

Verneukery op sosiale media kan verskeie vorms aanneem, meen die kenners. Maar flirtasie is so oud soos die mensdom self en dus is dié flirtasie niks nuuts nie. Ken só die gevaartekens.

Lente is in die lug

Die bibberweer is verby en dis tyd om nuwe lewe in ons klerekaste te blaas.

’n Soet ding vir poeding

Lus vir iets soets? Probeer dié heerlike koel poedings

Vel-SOS

Aknee, psoriase en ekseem is algemene veltoestande wat ’n uitdaging is vir enigiemand wat dit ervaar, maar daar is hoop.

Maak só vriende met jou emosies

Kry jy dit reg om rustig met jou eie – en ander – se emosies om te gaan? As jy dikwels emosionele ongemak beleef, kan jy leer om jou gevoelslewe slim te bestuur. Dit sal jou geluk én verhoudings ’n hupstoot gee!

Wen ’n luukse horlosie!

Een gelukkige leser kan ’n Raimond Weil-horlosie ter waarde van R18 995 van die horlosieverspreiders Picot & Moss wen.

Lees ook: Vyf-vinnige-vrae met ‘Diepe waters’ se twee nuwe gesigte

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

2 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

2 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

2 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

2 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

2 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.