Sonderlinge Simoné
Simoné Pretorius het as aktrise naam gemaak, maar dié dinamiese vrou leef haarself nou as regisseur én as ma uit.
Jy en die K-woord
Die slim mense is nog nie seker wat presies borskanker veroorsaak nie, maar jy kan baie van jou kant af doen vir die beste moontlike uitkoms.
Ons loer in by: Bertus Basson, Sandi Schultz en Diaan Daniels
Bertus Basson, bekende TV-aanbieder en eienaar van agt restaurante sowel as agt motorfietse, is ’n man met vele passies. Hy meen egter sy grootste triomf is sy gesin.
Die dag se vangs
As jy moeg raak vir vleis, kan jy dit altyd met vis vervang en dis boonop gesond. Probeer dié resepte vir heerlike disse
Facebook-flirtasies
Verneukery op sosiale media kan verskeie vorms aanneem, meen die kenners. Maar flirtasie is so oud soos die mensdom self en dus is dié flirtasie niks nuuts nie. Ken só die gevaartekens.
Lente is in die lug
Die bibberweer is verby en dis tyd om nuwe lewe in ons klerekaste te blaas.
’n Soet ding vir poeding
Lus vir iets soets? Probeer dié heerlike koel poedings
Vel-SOS
Aknee, psoriase en ekseem is algemene veltoestande wat ’n uitdaging is vir enigiemand wat dit ervaar, maar daar is hoop.
Maak só vriende met jou emosies
Kry jy dit reg om rustig met jou eie – en ander – se emosies om te gaan? As jy dikwels emosionele ongemak beleef, kan jy leer om jou gevoelslewe slim te bestuur. Dit sal jou geluk én verhoudings ’n hupstoot gee!
Wen ’n luukse horlosie!
Een gelukkige leser kan ’n Raimond Weil-horlosie ter waarde van R18 995 van die horlosieverspreiders Picot & Moss wen.
Lees ook: Vyf-vinnige-vrae met ‘Diepe waters’ se twee nuwe gesigte