Voorbladster Reandi Grey se volkleurlewe
Haar kreatiwiteit bring soveel geleenthede oor haar pad dat die aktrise Reandi Grey skaars kan voorbly, en dis hoe sy daarvan hou – altyd soekend na inspirasie en gedurig aan die vernuwe want waar hoop is, is geleenthede.
Ons gesels met die aktrise Lea Vivier
Sy is tans in Diepe Waters te sien en het groot planne vir 2023. Nie net staan sy binnekort voor die kansel nie, sy leer ook Portugees met die oog op ’n loopbaan in die buiteland.
Altyd stylvol: Baadjiepakke is ‘n moet vir elke klerekas.
Baadjiepakke spreek van styl. Ons wys vir jou ‘n verskeidenheid materiale, style en kleure om van te kies!
As jou woorde jou kind seermaak
Hoe praat jy met jou kind? Kenners vertel dat kritiese ouers se terugvoering jare later verreikende gevolge op hul kinders se selfbeeld het. Lees meer in ons nuutste uitgawe.
Talentvolle Ilse-Lee van Niekerk
Sy is bekend is vir haar rol as ’n troubeplanner in die reeks Troukoors, staan self binnekort voor die kansel en later vanjaar het sy planne om aan die Universiteit van Oxford te gaan studeer.
Wen met Kruger Shalati!
Een gelukkige leser kan verblyf van twee nagte vir twee mense ter waarde van R39 800 by Kruger Shalati, ’n ouwêreldse trein in die wildernis, wenr!
‘Ek hoop weer’
Hoe behou jy hoop wanneer die lewe se storms jou platslaan? Dit is nie maklik nie, maar dit is moontlik, sê dr Marietjie van Loggerenberg, wat self weer ná reuse-verliese hoop moes vind.
Proe-proe om die wêreld
Moeg vir die gewone kos wat jy maak? Kry ’n bietjie inspirasie uit ander wêrelddele en reis met jou smaakkliere
Gordelroos: Wat jy moet weet
Gordelroos is ’n uiters pynlike toestand wat sowat een derde van die bevolking raak. Wees ingelig sodat jy betyds hulp kan kry as dit nodig raak
Fliek saam met Leon
Ons fliekresensent, Leon van Nierop, het reeds die kykwerk gedoen. Kies wat jy hierdie maand wil kyk
Lees ook: Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met gesondheidsentrepreneur en leefstylafrigter Uleen Fourie