Suzette en Skye: Sielsmaats met die liefde saamgesnoer
Suzette van der Merwe en haar dogter, Skye Goss (22), is meer as net ’n ma en ’n dogter. Hulle is sielsmaats wat hul verhouding op wedersydse respek en spesiale tye saam bou, terwyl hulle verwonderd staan oor God se goedheid en guns in hul lewe.
Dis kompetisietyd: ’n Ma en dogter duisend
Die verhouding tussen ’n ma en dogter is iets besonders. Wat is dit wat julle s’n so spesiaal maak? Skryf in en julle kan ’n lekker ma-en-dogter-prys ter waarde van meer as R65 000 wen!
Ons vier ma’s en dogters en loer in by Stephen van Eeden
Elsabé Daneel en haar dogter, Roeline, het ’n baie spesiale verhouding. Volgens Elsabé is hulle goed vir mekaar en as Roeline onvoorwaardelike liefde soek, bel sy net haar ma
Dit smaak soos Kersfees
Daar is baie geure wat sinoniem met Kersfees is. Probeer om ’n bietjie iets anders by jou gewone spyskaart te voeg.
Fibromialgie, die onsigbare siekte
Tensy jy self fibromialgie het, is dit moeilik om te verstaan watter ingrypende uitwerking dit op jou lewenslus, werk, dagtaak en verhoudings kan hê. Wat behels dié siekte, en watter vorms van steun is beskikbaar? ’n Rumatoloog lig die sluier.
Eiland-droom
Bring die somer na jou toe met stylvolle uitrustings vir ‘n strandvakansie.
Krismispoeding
Dis die kersie op die Kersfeeskoek: Die nagereg aan die einde van ’n heerlike lang middagete saam met jou vriende en familie
Minder is meer
Van huise ontwerp, ken Rozanne de Villiers van. En sy weet: Modeneigings kom en gaan, maar klassiek en tydloos bly staan. So het sy ook seker gemaak hul huis op Gansbaai is funksioneel, eenvoudig en warm.
’n Nuwe jy
n Nuwe somer bring nuwe energie. Dis die regte tyd om as’t ware te vervel en ’n splinternuwe jy te ontdek.
Eiendom of ETF’s?
Jou huis is waar jou hart is en in ’n onsekere wêreld vol uitdagings, is dit van uiterse belang om gemoedsrus oor keuses rakende eiendom te kan hê.
Lees ook: WEN ’n Gatineau Age Benefit-geskenkpak ter waarde van R3 670!