kategorieë: Ons menseBekendes

10 redes waarom jy die Augustus-uitgawe van rooi rose móét lees!

Amalia omhels haar sterk kant

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Sy beleef ’n bloeitydperk in haar loopbaan, erken Amalia Uys, wat meen toneelspel gee sin aan haar menswees, al voel dit soms soos ’n wilde perd wat met jou weghol.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Alles behalwe alledaags

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Van Menlopark tot die Midde-Ooste. Só het Thinus van der Westhuizen van Pretoria sy weg met Japannese kookkuns tot ’n Michelin-ster gevind. Nou wink ’n tweede ster ook …

Laat die liefde seëvier!

Die aktrise Dorette Potgieter sprankel meer as ooit tevore, en daar’s ’n geldige rede voor. Dorette het verlede jaar haar droomman ontmoet, in Desember verloof geraak en saam bou hulle aan ’n blink, nuwe toekoms.

Kan jy my hoor?

As jy vermoed dat jy, jou kind, of iemand na aan jou gehoorverlies ervaar, maak ’n afspraak by ’n oudioloog.  Hoe gouer die probleem hanteer word, hoe groter is die kanse dat jy gehelp kan word

Goed vir die hart

As ’n mens met hoë cholestrol sukkel, moet jy mooi na jou hart kyk. Witvleis, soos vark of hoender, met gesonde bykosse daarby kan gesonde alternatiewe wees. Ons Augustus-uitgawe is propvol sulke heerlike resepte!

Die toekoms is nou

Met kunsmatige intelligensie en ‘metaverse’ op almal se lippe, stel ons onsself ‘n nuwe. blinker klerekas voor.

Hoe vind ek vrede?

Ons word van oraloor met slegte nuus gebombardeer. Hoe vind ’n mens vrede te midde van ’n wêreld vol chaos?

Haar stem klink oor vele landskappe heen

Omroeper, nuusleser, sanger, liedjieskrywer, spreker en joernalis Esté Gross is gewis ’n talentvolle jong vrou, al kan sy nie kook om haar lewe te red nie.

Wen ’n luukse safari-tentwegbreek

Een gelukkige leser kan verblyf vir twee nagte vir twee mense ter waarde van R20 000 by Kuganha Tented Camp and Spa wen!

Planne vir ’n piepklein tuin

As jy tog ’n bietjie groenigheid buite jou blyplek wil hê, maar jy nie tyd of plek het nie, het ons nuutste uitgawe die ideale oplossing.

Lees ook: SA-legendes te sien in die fliekweergawe van Hans steek die Rubicon oor

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.