Sedert die “landbourevolusie” in die 1950’s het ons toegang tot koolhidrate konstant en oorweldigend geword. Supermarkte bevat rye vol lekkers, koekies, soutbeskuitjies, graankosse, rys en pasta. Die keuses is eindeloos. Dit was nie altyd die geval nie. Tog is dit nie bloot die beskikbaarheid van hierdie kossoorte wat die manier waarop ons eet, verander het nie. Daar was beduidende veranderinge in kosproduksie en dieetriglyne wat ’n wêreldwye vetsugepidemie veroorsaak het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Probeer gerus Vickie se Beenmurg-en-vleis-kragsop. “Ek kook elke Saterdag ’n groot pot van die sop. Die bene in beensop bevat gelatien wat jou maagwand beskerm en herstel.” Klik hier vir die resep.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vickie de Beer se jongste kookboek, My Low Carb Kombuis, is beskikbaar deur Quivertree, teen R295.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.