10 nostalgiese koekies wat jy hierdie Kersfees moet bak saamgestel deur Catherine Schenck. Resepte: Vickie de Beer
1. Gemmerbroodhuisie
2. Outydse naeltjiekoekies
3. Bruinsuikerspeserykoekies
4. Basiese soetkoekies
5. Ouma Jakkie se gemmerkoekies
6. Outydse vlakoekies
7. Kersboomkoekies
8. Gemmerkoekmannetjies en -tannietjies
9. Hawermoutkoekies met sjokoladesplinters
10. Suurlemoen-en-amandelkoekies
Loer hier vir nog heerlike Kersfeesresepte: