1. Gebruide truie
2. Rolnektruie
Die rolnektrui met fyn gebreide wol is ’n aanwins vir jou kas hierdie seisoen.
3. Bruin baadjies en pakke
Bruin vervang die tradisionele swart pak en spog tans in die modewêreld.
4. Bofbalbaadjie
5. Oranje
Oranje is die nuwe swart.
6. Kwilt
Baadjies, truie en die populêre parkajasse is hierdie seisoen gekwilt.
7. Motorfiets-baadjie
Hierdie baadjies is veral gewild in skakerings van groen, blou en tan.
8. Noupypbroeke
9. Skakerings van groen
10. Monochroom