Wenk: As jy ’n donker vel het, dra ’n ligter skakering van grys, en as jy ’n ligter vel het, dra ’n houtskoolkleur of donker grys.
~
Grys is groot nuus vir winter 2016. Hou jouself die seisoen warm met truie, jasse en serpe in skakerings van grys. Deur Susra Matthee en Daniela du Toit.Wenk: As jy ’n donker vel het, dra ’n ligter skakering van grys, en as jy ’n ligter vel het, dra ’n houtskoolkleur of donker grys.