10 feestelike slaaie om vir Kersfees te maak
1. Caprese Kersfeesslaai met perskes
2. Beet-en-lemoen-slaai met bokmelkkaas
3. Groentelinte met beet-en-granaat-slaaisous
4. Die mooiste nektarien-en-murgpampoentjie-slaai
5. Gestolde aarbei Caprese-slaai
6. Warm bokmelkkaas met bessieslaaisous
7. Somerse groenslaai met rokerige pancetta-slaaisous
8. Krakerige wortelslaai met kruie-en-saad-roomkaasbolletjies
9. Verfrissende waatlemoen-en-lemmetjie-slaai
10. Perske-mozzarella-en-parmaham-slaai