1 maklike maalvleismengsel, 7 vinnige resepte

1 maklike maalvleismengsel, 7 heerlike resepte deur Vickie de Beer. Bygestaan deur Jana van Sittert. Foto’s: Charles Russel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Basiese maalvleismengsel

Maak hierdie basiese maalvleismengsel aan wat genoeg is vir 4 – 6 mense en vries in porsiegroottes na jou gelang.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

#rrWenk: Gemaalde varkvleis bevat minder vet as beesvleis en is ook ’n bietjie goedkoper. Rek so jou basiese mengsel, of gebruik slegs gemaalde beesvleis.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Klik hier vir die resep

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

#rrWenk: Maak ’n pot spaghetti gaar en jy het ’n maklike en vinnige aandete!

Ons beste vrieswenke

  • Dié maalvleis is ’n staatmaker in ons vrieskas. Ons het die resep vermeerder en 3 kg maalvleis op ’n slag gemeng – een keer se moeite spaar baie tyd later. Vries porsiegroottes volgens jou
    behoeftes: 250 g in klein vriessakkies vir 1. 500 g in middelslag-vriessakkies vir 2 of meer.
  • Druk die maalvleis plat in die sakkie sodat dit makliker in die vrieskas pas en blitsvinnig ontdooi wanneer dit regop in warm water staan – ’n bonus as jy vergeet het om die vleis betyds uit
    te haal!
  • GLAD se Freezer Bags het ’n strokie waarop jy die inhoud en datum van die sakkies kan skryf.
  • Frikkadelle en hamburger-patties vries net so goed. Vries in ’n enkellaag in sakkies sodat dit makliker sal ontdooi

Bielie-burgers

Klik hier vir die resep

Maalvleispasteie

Klik hier vir die resep

Mexikaanse eiergebak

Klik hier vir die resep

Tandoori-frikadelle met raita

Klik hier vir die resep

Oosterse samoesas

Klik hier vir die resep

Mediterreense vleisbroodjie

Klik hier vir die resep

Warmbrakke met houding

Klik hier vir die resep

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Nektarientert

Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense.   Bestanddele   Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…

12 hours Gelede

Die sosiale media-ster Ruben Lambrechts gesels oor sy kaalvoet-plaaslewe en vreemde versoeke

Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf.      Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…

16 hours Gelede

AVBOB-lede gaan hul deel van R13,1 miljard in kontantvoordele ontvang

Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…

19 hours Gelede

Makliker met moeilike tieners: 20 wenke vir beter verhoudings

Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…

1 day Gelede

5 smullekker slaaie

Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer

2 days Gelede

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.