Speel met verskillende proporsies saam met die broek. ’n Lospassende top sal die wye pype beklemtoon.
Patroon-baadjie (R410; een grootte) Mungo and Jemima. Moulose toppie (R199; XS-XL) Cotton On. Studio W leer hofskoene (R550) Woolworths. Handsak (R599) Colette Hayman.
’n Paar fyn skoentjies sal verdwyn onder die volumes van die wye pype. Dra die broek saam met sandale met dik bandjies, bonkige skoene of wighakke.
Moulose baadjie (R495, een grootte) A-list. Toppie (R249; XS-XL) Cotton On. Inglip sandale (R899) Zara. Handsak (R3399) Ted Baker.
3. Afspraak
Dra die kort hemp bo-oor ’n hemp wat ingesteek is, indien jy onseker is oor die lengte van die hemp en bang is te veel wys as jy jou arms lig.
Trui (R399; XXS-XL) Cotton On. Wit kortmou hemp (R379; XS-XL) Zara. Hofskoene (R1199) Aldo. Leer palmsakkie (R1200) Chimple.
Hare & grimering: Alet Viljoen van Supernova
Model: Malise Maree van Fanjam
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.