kategorieë: KosJy kan

Masalamengsel

  • Verhit ’n groot pan oor lae hitte tot matig warm.
  • Rooster 1¼ k komynsaad, ¾ k koljandersaad, 4 t kardemompeule, 1 e heel naeltjies, 2 kaneelstokkies, 2 e heel peperkorrels, 4-5 lourierblare en ’n agtste van ’n stukkie foelie (mace) vir 3-4 min. of tot jy die speserye kan ruik.
  • Laat afkoel en maal in ’n voedselverwerker of koffiemeul tot ’n fyn poeier.

Berg die masalamengsel in ’n lugdigte houer in die yskas. Dit hou maande.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Resep: Masala-vissosaties met sonnige salsa

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Resep: Indiese dosa met geurige blomkoolkerrie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Resep: Hoendernekkie-kerrie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Kry katte en honde ook Alzheimersiekte?

Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…

23 hours Gelede

Hoe om die kleredragreëls op uitnodigings te verstaan

Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…

23 hours Gelede

Is jou kleinding se sintuie oor- of ondersensitief?

Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…

23 hours Gelede

Waatlemoen-pizza met gebraaide feta

Die nuwe (en gesonder!) pizza - in slaai-vorm!

23 hours Gelede

Bessiejellies

Genoeg vir 6 Bestanddele   625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…

24 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Len Muller oor sy passie vir musiek en sy gesin

Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.