Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Ingredients 280 g gekoopte sponskoek in ’n broodvorm 250 g suurlemoensmeer 125 ml (½ k) vars room 125 g vars frambose versiersuiker Instructions 1 Sny die sponskoek oorlangs in snye van sowat 1 cm - soos jy ’n brood sal sny. 2 Meng die suurlemoensmeer en room en smeer op die helfte van die snye. 3 Pak die frambose op die suurlemoensmeer en sit die ander sny koek op die bessies. Sny die “toebroodjie” middeldeur om twee driehoeke te vorm. Sif versiersuiker oor en sit voor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Die nuwe (en gesonder!) pizza - in slaai-vorm!
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar