Is ongejodeerde sout gesonder?
Omdat te veel sout ongesond is, moedig die staat ons deur Salt Watch en die Heart Foundation aan om minder sout te gebruik. Sout het in ons koppe dus ‘ongesond’ geraak. Dit …
404
Not Found!
Omdat te veel sout ongesond is, moedig die staat ons deur Salt Watch en die Heart Foundation aan om minder sout te gebruik. Sout het in ons koppe dus ‘ongesond’ geraak. Dit …
“Hoekom is jy nog nie getroud nie? Omdat jy nie wil nie, of omdat jy niemand kan kry nie?” So skryf Yolande de Klerk aan rooi rose oor die pyn wat …
Haar kinders verskil soos dag en nag, vertel ’n ma met ’n lang, diep sug. “‘Dag’ is nou derde jaar op universiteit en ’Nag’ ploeter rond en sukkel om graad …
“Verbeel jou jy hou twee babas in jou arms. Hulle gaan eindelik verskillende tale praat en verskillend lyk, maar nou kyk hulle diep in jou oë en maak babageluidjies. Watter …
Deur Margaret Gardiner Zac Efron, wat in High School Musical naam gemaak het, het met my oor sy nuwe rol in The Iron Claw gesels. Hierin speel hy ’n stoeier, …
Danksy die musiektalent van Joshua na die Reën en Karlien van Jaarsveld het die maand van liefde op ’n hoë noot afgeskop. Hul liefdesduet “Beter vir ons albei” is …
Die episode het afgeskop met ’n groepafspraak met Runet, Katja, Thelmané, Christine en Chaunté. Dié dames het lekker saam met Brendan gaan perdry, maar die perde het nie vir al …
Jou ongebore baba drink saam. Jou drankie kan sy of haar lewe beïnvloed, sê Francois Grobbelaar van FASfacts. 1 Die onvermoë om te leer Dit is vir FAS-mense lewenslank moeilik om nuwe feite …
Tydens die herstelproses pas die liggaam by die spanning van oefening aan en dís wanneer die werklike voordele van oefening plaasvind. Dis ook die tyd wanneer die liggaam sy energiestore …
PROBLEEM Jy is afhanklik van slaappille. OPLOSSING As jy geen newe-effekte ervaar nie en dit kan bekostig, glo sommige dokters dat jy daarmee kan voortgaan. As jy egter wil ophou, doen …
Trouklokke lui vir twee jong dames, Ankia en Tilana, wat onlangs die troue van hul drome gewen het, ter waarde van 'n allemintige R464 600. Ankia en Tilana se …
"Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte daarvan pluk, want lees bevorder ’n kind …
In die verliefde waas van daardie eerste wonderlike dae van ’n romantiese verhouding sou julle nie kon glo dat jul verhouding ook maar soms in ’n stormsee van probleme en …
Vorm 1: Die waagduiwel Jy is waaghalsig, verbeeldingryk en baie sensueel. Kreatief met ’n goeie gees en ’n sterk persoonlikheid. Jy is lief vir verrassings en ’n vol lewe. Jou lipstiffie …