1 Pak die helfte van die beskuitjies onder in ’n 2 L-glasbak.Mengelmoes-poeding
Ingredients
Instructions
2 Klop die mascarpone, room en strooisuiker saam tot glad en dik met ’n elektriese klitser. Krap die vanieljesaadjies
van die peul af en meng deur die mascarponemengsel. Skep een lagie oor die beskuitjies maar nie alles nie.
3 Skep ’n lagie van die aarbei coulis oor gevolg deur ’n laag vars aarbeie.
4 Herhaal die lae. Skep die laaste van die mascarponemengsel bo-op en tooi met bessies.