Kaasfrikkadelle deur Vickie de Beer. Foto: Craig Fraser.
per 100 g
• energie 365 kkal.
• proteïen 14 g
• vet 33 g
• koolhidrate 4 g
• allergene suiwel
~
Hierdie frikkadelle vries baie goed. Ek verdubbel soms die hoeveelheid en maak vleiskoekies vir hamburgers van die helfte.Kaasfrikkadelle deur Vickie de Beer. Foto: Craig Fraser.
1 Meng die maalvleis, ui, wortel, murgpampoentjie, tamatiesous, kaas, psylliumvesel en sout in ’n groot mengbak. Meng goed deur.
2 Rol die mengsel in klein happiegrootte frikkadelle.
3 Verhit die olyfolie in ’n braaipan oor matige hitte en braai die frikkadelle in sarsies tot gaar en goudbruin, sowat 10 min.
per 100 g
• energie 365 kkal.
• proteïen 14 g
• vet 33 g
• koolhidrate 4 g
• allergene suiwel