Hibiskus-ystee deur Vickie de Beer. Foto’s: Lee Schwagele vir CRPhotographic
~
Koel af met die heerlikste hibiskus-ystee!Hibiskus-ystee deur Vickie de Beer. Foto’s: Lee Schwagele vir CRPhotographic
Sit die tee, bessies, blare en heuning in ’n teepot en gooi 500 ml kokende water oor. Laat staan om te trek en af te koel. Gooi in ’n digsluitende beker en sit vir twee uur in die yskas. S kink in ’n glas vol fyn gekapte ys.
Hibiskus-ystee
Serves: 500ml
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
Instructions