Gebraaide mielies met rissiebotter en sesamsaad
Serves: Genoeg vir 8-10
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Instructions
Botter
1 Meng 125 g sagte botter, 5 ml (1 t) gekapte knoffel, 5 ml (1 t) paprika, 10 ml, 2 trissievlokkies, ’n groot hand vol gekapte koljanderblare en ’n knypie sout.
Mielies
2 Braai 10-12 mielies oor matige kole tot gaar. Smelt die botter oor die mielies terwyl dit braai.
Opdiening
3 Rol die gaar mielies deur 125 ml liggies geroosterde sesamsaad en sit met die res van die botter voor.
Vickie de Beer
Lees Meer
Gestoofde dadelpoeding
27/05/2020
Jy kan ’n lamsboud ontbeen en oopvlek
25/05/2020
Ken jou vleissnitte
22/05/2020