Jy kan ook heerlike kaasbroodjies met die aartappelbrood maak. 1 Meng 200 g gerasperde, beleë cheddar (omtrent 2 k) met 10 ml (2 t) Dijon-mosterd, 2 eiergele, 60 ml (¼ k) bier en 5 ml (1 t) koekmeel.
Beste gesmelte kaasbroodjies
Instructions
2 Skakel die oondrooster aan.
3 Sit 4 groot snye van die aartappelbrood op ’n bakplaat en bedek met die kaasmengsel.
4 Sit die broodjies vir 5 minute onder die oondrooster tot die kaas gesmelt is. Hou mooi dop!
5 Eet die warm kaasbroodjies saam met piekels en mosterd en yskoue bier.
Rooi Rose
Lees Meer
Idees met blomkool
26/03/2024
5 lekker koekies wat jy nou moet bak
26/03/2024