Mode

Mode

Ons dra: Luukse sportdrag
Ons dra: Luukse sportdrag
Maandag , 13 Oktober 2014
Met die luukse sportdrag-trend is dit belangrik om nie alle sleutelitems soos die vlieënierstyl-baadjie, trekkoord-broek en tekkies in een uitrusting te kombineer nie. Dra die baadjie en broek eerder met sportiewe hoëhak-sandale (soos op foto) en kombineer die tekkies met 'n noupassende romp of rokkie. 1. Tycho vlieënierstyl-baadjie (R2390; XS-XL ) G Star Raw 2. Rekstof toppie met val-motief (R459; XS-XL) Zara 3...
Express-mode in SA!
Express-mode in SA!
Maandag , 13 Oktober 2014
Die gees van New York in die hartjie van SA! Express sal vanaf Oktober 2014 vir die eerste keer in SA in Edgars Rosebank, Gatweway en Canal Walk beskikbaar wees. Die ikoniese Amerikaanse mode-handelsmerk bestaan al vir meer as 30 jaar. Dit is moet-hê gesofistikeerde items perfek vir werk, naweek uitstappies of prettige aande in die stad. Elke item is van uitstaande gehalte met foutlose lyne teen bekostigbare pryse. Express se...
Boheemse-Safari by die see
Boheemse-Safari by die see
Maandag , 13 Oktober 2014
Omskep jou gemaklike strand-eenstuk en bykomstighede met twee addisionele items tot 'n stylvolle pakkie vir skemerkelkies. Ons wys jou hoe. 1. Bespaar: Eenstuk met aztec-patroon (R450; 6-18) Jeep. Hierdie eenstuk is 'n vleiende keuse vir meeste ouderdomme en figure. Die kleur sal ongewenste areas verbloem. Jy is ook in die kol met die seisoen se boheemse en safari-neigings. 2. Country Road, wyerand hoed (R399) Woolworths. Beskerm jou...
Birkenstock in Edgars!
Birkenstock in Edgars!
Vrydag , 12 September 2014
Birkenstock-sandale is nou in Edgars, Sandton City beskikbaar! Die sandale is een van die groot trends vir somer 2014...
55 ontwerpers - 55 halssnoere
55 ontwerpers - 55 halssnoere
Woensdag , 03 September 2014
Tinsel en die Liz Loubser-galery is bekend as voorlopers in kontemporêre Suid-Afrikaanse juweliersware. Hulle sal eersdaags, in samewerking met van die land se vooraanstaande juweliers, 'n versameling halssnoere uitstal...
Pas jou bra perfek?
Pas jou bra perfek?
Woensdag , 27 Augustus 2014
Het jy geweet ongeveer 75% Suid-Afrikaanse vroue dra die verkeerde grootte bra?...
Swatch se Sistem 51 laat die koppe draai!
Swatch se Sistem 51 laat die koppe draai!
Woensdag , 20 Augustus 2014
Die nuwe Sistem 51-horlosie van Swatch draai die wêreld onderstebo. Die voorkant wys die tyd terwyl die rugkant die storie vertel. Dit is die eerste horlosie wat nie met die hand vervaardig word nie - maar geheel en al op 'n fabriekvervaardigingsnetwerk aanmekaargesit is. Die pragstuk bevat 51 parte, beskik oor 17 patentregte en bied 'n 90-uur kragreserwe. Die eerste vier modelle word tans vrygestel en is beskikbaar in wit, swart, rooi...
Geplooi
Geplooi
Woensdag , 20 Augustus 2014
Die sleutelitem vir die plooitjie-voorkoms is die geplooide romp. Maak seker die plooie is plat om jou middel en vou eers om jou heupe oop. Dra die plooi-trend só......
Skoenkuns by Spitz
Skoenkuns by Spitz
Vrydag , 15 Augustus 2014
Dis maklik om te sê sekere skoene is kunswerke, maar om 'n galery vol skoenkunswerke te skep, is 'n heel ander storie. Spitz het dit egter vervolvmaak......
Opskietwinkel: Brandgroup International
Opskietwinkel: Brandgroup International
Maandag , 11 Augustus 2014
Brandgroup International is die eksklusiewe verspreiders van die Skandinawiese handelsname Tiger of Sweden en Nina Jarebrink. Op 15 Augustus 2014 word hul eerste opskietwinkel in Hyde Park Corner, Johannesburg geopen. Vir 'n beperkte tydperk sal kopers die beste Sweedse mode- en ontwerpstukke kan aanskaf. Gaan loer gerus by www.tigerofsweden.com en www.jarebrink.com vir meer inligting en foto's van die ontwerpe. Tiger...
1 2 3 4 
REDAKTEUR
Susra Matthee
Rooi Rose
Susra Matthee
Susra Matthee het haar geleenthede benut toe sy in 2006 as mode-assistent by rooi rose begin werk het.
Haar flair en harde werk is beloon, en in 2010 is sy as moderedakteur aangestel.
Haar belowende loopbaan word met belangstelling dopgehou.
E-pos: susram@ctp-mail.co.za
Volg Susra op Twitter @susra_morkel
Caxton Magazines
Digital Media and Marketing Association (DMMA)
Developed by Digital Platforms
© 2014 Rooi Rose | Alle regte voorbehou | Terme en voorwaardes