rooi rose-kosredakteur, Vickie de Beer, deel haar 5 beste laekoolhidraat-aandetes uit The Low Carb Solution For Diabetics deur Vickie de Beer en Kath Megaw (Quivertree).
1. Carbonara Zoodles. Klik hier vir die resep.
2. Murgpampoentjiepizza. Klik hier vir die resep.
3. Oosterse wraps. Klik hier vir die resep.
4. Bobaasburgers op die braai. Klik hier vir die resep.
5. Geurige Lamstjops oor die kole. Klik hier vir die resep.