Die pragtige Dunay Darren is meer as die vrou aan die gewilde sanger Kurt se sy. Sy is ‘n vrou uit eie reg met vele passies, drome en groot toekomsplanne,
Ons ondersoek die jongste oor impotensie, Viagra, voorspel en testosteroon en nog vele meer.
Deelname aan die Olimpiese Spele verg járe se harde werk, toewyding en deursettingsvermoë. Die atlete moet ook die vermoë hê om ondanks vorige teleurstellings, deur te druk en in hulself te glo. Vanjaar kan dalk die jaar wees waarin Khotso Mokoena, Cameron van der Burgh en Sunette Viljoen op die podium gaan staan terwyl die Suid-Afrikaanse landsvlag gehys word. Ons het met hulle gesels.
Breek weg vir ‘n lekker, kreatiewe naweek saam met jou vriendinne. Onthou om jul breiwerk en lekker koesterkos in te pak.
Dis ongemaklik, irriterend, selfs pynlik, die vraag wat ongetroude vroue vanaf hul laat twintigerjare van vriend en vreemdeling moet verduur: Hoekom is jy nog nie getroud nie?